Michael VIII Palaiologos | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk Keiser van Nicea | |
’n Skildery van Michael VIII.
| |
Titel | Keiser van die Bisantynse Ryk |
Bewind | 15 Augustus 1261 - 11 Desember 1282 |
Voorganger | Baldwin II (Latynse Ryk) |
Opvolger | Andronikos II Palaiologos |
Titel | Keiser van Nicea |
Bewind | 1 Januarie 1259 - 15 Augustus 1261 |
Voorganger | Johannes IV Laskaris |
Gebore | 1223 |
Oorlede | 1 Desember 1282 (op 58) |
Dinastie | Palaiologos |
Vader | Andronikos Doukas Komnenos Palaiologos |
Moeder | Theodora Angelina Palaiologina |
Vrou | Theodora Palaiologina |
Godsdiens | Oosters-Ortodoks/Katoliek |
Michael VIII Palaiologos of Paleologus (Grieks: Μιχαὴλ Η΄ Παλαιολόγος, Mikhaēl VIII Palaiologos; 1223 - 11 Desember 1282) was van 1259 tot 1261 medekeiser van die Niceense Ryk en van 1261 tot met sy dood keiser van die Bisantynse Ryk.
Hy was die stigter van die Palaiologos-dinastie wat tot met die val van Konstantinopel in 1453 oor die Bisantynse Ryk regeer het.